top of page
DSCF0080.jpg

Stefan & Nicolé

 9-11 Oktober 2026

De Hoop Nature Reserve

ChatGPT Image Mar 5, 2026 at 05_34_21 AM.png
Smooth White Texture

​Ons wil graag van die tyd gebruik maak om soveel as moontlik fees te vier. Hier is wat jy kan verwag:

 

9 OKTOBER 2026

Vrydag aand

Potjiekos aand in die Boma

Almal is uitgenooi na hierdie informele geleentheid.
Dui asb  aan op jou RSVP, of jy dit sal kan bywoon.


10 OKTOBER 2026

Saterdag 

8am - 2pm

Behalwe vir die spesiale geleentheid is daar baie aktiwiteite om te doen in De Hoop.

Ons nooi julle uit om dit te geniet.

Sien hier meer inligting

Die Troue

3pm - laat

Ons sien baie uit om jou deel van ons spesiale dag te hê. 

Tyd: 15:00 vir 15:30

Drag: Formeel

(Sien onder meer inspirasie en ons kleurskema)

11 OKTOBER 2026

Sondag oggend

 Ontbyt by die resturant

Almal is uitgenooi na hierdie informele bymekaar koms.

Ons trou naweek

Abstract White Texture
Details

ONS TROU DAG  ♡  

DSCF0169.jpg

10 Oktober 2026

Tyd 15:00 vir 15:30

DE HOOP NATURE RESERVE

PADKAART NA DIE VENUE


RSVP asseblief teen 1 Augustus 2026

Drag

Formeel ​

Kleurskema: Earth tones​​​​

Vrouens:

Lang formele rokke volgens die kleurskema

(geen swart asseblief)​

 

Mans:

Formele pakke in lyn met die kleur skema,swart of navy. 

​Geen wit sneakers of K-way baadjies nie asseblief.

dress.png
web_edited.jpg
Textured White Surface

Akkommodasie

Ons wil graag hê almal moet saam ons op De Hoop die feesvieringe geniet.

 

Hoe gaan akkomodasie werk?

Alle gaste sal verblyf hê by De Hoop. Sodra ons die RSVP’s het sal Sam van De Hoop jou kontak met al die reëlings rondom jou verblyf vir die 9de & 10de Oktober. 
Neem asseblief kennis dat gaste ‘n 50% deposito moet betaal sodra jy jou verblyf bevestig en die uitstaande bedrag moet assebief 45 dae voor die troue betaal word. 

Moet asseblief nie self op De Hoop se webtuiste verblyf bespreek nie, die troue se verblyf word teen n afslag prys gegee en ons sal ons beste doen om jou in te deel saam jou vriende.

 -19_edited.jpg
1050b332-2b44-4072-a18c-3c81017a0220_Ner

Geskenk wenk 

Ons waardeer elke persoon se tyd en moeite om ons troue by te woon.
Indien julle graag 'n geskenk aan ons wil gee sal ons 'n kontant bydrae baie waardeer.

Bank besonderhede:
Stefan Kellerman
Bank : FNB
Rek Nommer: 62295977684
Tak kode: 210203
Sit asseblief jou naam as verwysing.

Rsvp
DSCF9930.jpg

ONS KAN NIE WAG OM HIERDIE DAG SAAM MET JULLE TE VIER NIE !

bottom of page